R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Wondersalf

R78,00

’n Alles-in-een natuurlike balsem vir jou vel – voed, herstel en beskerm.

23 in stock

Category: Tag:

Description

Wondersalf is jou antwoord vir droë, geïrriteerde of beskadigde vel. Hierdie ryk, voedende balsem is propvol natuurlike bestanddele wat help om vel te versag, rooiheid te kalmeer en klowe of skraapmerkies te herstel. Ideaal vir jou hande, voete, elmboë – of enige plek wat ekstra liefde nodig het.

Additional information

Weight 0,015 kg

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Wondersalf”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

© 2026 Nellen Projekte.