R0,00 0

Cart

No products in the cart.

VRIENDELIKE DIENS
Ons span is hier om te help
LANDSWYE AFLEWERING
Ons lewer enige plek in Suid-Afrika af
GEHALTE PRODUKTE
Al ons produkte word met liefde en sorg gemaak.
VEILIG
Ons produkte is veilig en 100% natuurlik.
Hier in die hart van die pragtige Namakwaland bring ons die eenvoud en geur van die plaaslewe na jou huis.
Ons boerseep word met sorg en tradisie gemaak – natuurlik, eg en vol karakter.

Mag elke stuk jou herinner aan die vars wind, helder sterre en die warmte van ons streek.
Dankie dat jy saam met ons die pad stap!
Boerseep Gebruike
●   Velversorging
●   Wasgoed skoonmaak
●   Algemene huishoudelike skoonmaak
●   Troeteldierhigiëne
●   Vlekverwydering
●   Tradisionele en natuurlike alternatief
Soos nuut!
Maak alles skoon met Boerseep! Dit is nie beperk nie, dit is sag op die vel en goed vir gesonde vel. Dit maak

● Wasbakke
● Stowe
● Vloer
● Matte

en soveel meer silwerskoon! Toets dit vandag en kyk wat dit vir jou kan doen.
Stel u belang om `n herverkoper te word?
Ons bied u die geleentheid om by ons aan te sluit.
Al ons produkte is van hoë gehalte en kan vir u `n inkomste wees.

Kontak ons gerus vir meer inligting en word `n aktiewe lid vandag!
Kontak ons
U kan ons pryslyste aflaai in PDF formaat.
© 2026 Nellen Projekte.