
R50,00
’n Bietjie ekstra bederf vir jou lippe – natuurlike lip balm in ’n potjie, perfek vir tuis of in jou handsak.
Ons Lip Balsem potjies bevat dieselfde voedsame, 100% natuurlike formule as ons buisies, net mewt heuning by! In ’n oulike potjie vir maklike aanwending met jou vinger. Die potjie is ideaal vir tuisgebruik of as jy jou lippe sommer ekstra wil vertroetel. Ons gebruik slegs natuurlike bestanddele wat jou lippe nie net sag maak nie, maar ook help herstel en beskerm teen die elemente.
Beskikbaar in dieselfde ses heerlike geure soos ons buisies.
– Aarbei
– Candyfloss
– Spearmint (natuurlik)
– Melktert
– Turkish Delight
– Roomys
| Weight | 0,010 kg |
|---|---|
| Geur | Aarbei, Candyfloss, Melktert, Roomys, Spearmint, Turkish Delight |
Reviews
There are no reviews yet.