R0,00 0

Cart

No products in the cart.

Lip Balsem buis

R45,00

’n Bietjie ekstra bederf vir jou lippe – natuurlike lip balm in ’n buis, perfek vir tuis of in jou handsak.

SKU: N/A Category: Tags: , ,

Description

Ons Lip Balsem buise bevat dieselfde voedsame, 100% natuurlike formule as ons potjies, net met heuning by! In ’n oulike buisie vir maklike aanwending op jou lippe. Die buis is ideaal vir tuisgebruik of as jy jou lippe sommer ekstra wil vertroetel. Ons gebruik slegs natuurlike bestanddele wat jou lippe nie net sag maak nie, maar ook help herstel en beskerm teen die elemente.
Beskikbaar in dieselfde ses heerlike geure soos ons potjies.

– Aarbei
– Candyfloss
– Spearmint (natuurlik)
– Melktert
– Turkish Delight
– Roomys

Additional information

Weight 0,005 kg
Geur

Aarbei, Candyfloss, Melktert, Roomys, Spearmint, Turkish Delight

Reviews

There are no reviews yet.

Be the first to review “Lip Balsem buis”

Your email address will not be published. Required fields are marked *

© 2026 Nellen Projekte.