
Suiwer. Rou. Veldheuning.
Direk uit die hart van Namakwaland, Boesmanland, Kalahari en Noordwes – net waar Moeder Natuur self besluit wat blom.
Ons gee ons bye die lewe wat hulle verdien:
Elke pot proe anders, want ons bye volg die seisoene – en ons volg die bye!
| Weight | N/A |
|---|---|
| Grootte | 1,5kg, 500g |
Reviews
There are no reviews yet.