
R130,00
Natuurlike beskerming teen luieruitslag – voed, versorg en kalmeer sensitiewe babavel.
Sag genoeg vir jou baba, sterk genoeg om brandboude te keer! Ons Baba Boudsalf is ’n 100% natuurlike salf wat help om luieruitslag te voorkom en bestaande irritasie te verlig. Met byewas vir beskerming, skaapvet vir voeding, en essensiële olies wat versigtig gekies is vir baba se sensitiewe vel. Geen chemikalieë, geen bymiddels – net pure sorg uit die natuur.
| Weight | 0,125 kg |
|---|
Reviews
There are no reviews yet.