
Hout Voeding is ’n 100% natuurlike mengsel wat jou hout voed, beskerm en sy natuurlike skoonheid laat herleef. Ideaal vir houtwerk, snyplanke, meubels en kombuisgereedskap. Dit dring diep in om uitdroging te voorkom en laat ’n sagte, beskermende laag agter.
| Weight | 0,120 kg |
|---|
Reviews
There are no reviews yet.